GEREFORMEERDE KERK KAAPSTAD

Lewe in kleur

Welkom

Probeer een van hierdie skakels om ons te leer ken.

  •  Waar is ons?  Of stuur vir ons ‘n e-pos, vra ‘n vraag.
  • Die eerste kwartaal van 2016 fokus ons op die essensie van die lewe.
  • Reëlings vir kinders.

Webwerf struktuur

Hierdie webwerf se spyskaart, en ons gemeente, is om die volgende fokuspunte georden en volgens kleure gekodeer –

Leer

Ontdek. Stimuleer jou brein, jou hart. Leer iets.

Vriende

Word deel van ‘n lekker vriendekring. Klim uit jou dop.

L

Impak

Saam raak ons ander met Jesus se liefde aan. Beteken iets.

Eredienste eerste kwartaal 2016

Essensie.

Dit is hoe mens ‘n jaar met baie uitdagings aanpak. Fokus op die essensie.

Kinders

Sondag 17 Januarie tref ons reëlings vir ons kinderbediening.

Vertias Kollege kursus

Ons bied tans Module 1 van Veritas Kollege se kursus aan. Ons het die module die naam gegee Hoe om die Bybel verantwoordelik te lees. Wil jy as die kursus weer aangebied word, inval? Stuur ‘n e-pos.

#klank

Ons nuwe klanksisteem is geïnstalleer en voor betaal. Dankie vir almal se oop harte.

Ou webwerf

Terwyl ons nuwe webwerf uit haar babaskoene groei, kan ons ou webwerf nog hier gevind word.

Christus is in ons, Hy is ons hoop op die heerlikheid.